Digital Radio Mondiale

Digital Radio Mondiale (DRM) (Frans vir "Wêreldwye Digitale Radio") is die nuwe internasionale uitsaaistandaard vir frekwensies benede 30 MHz. Dit sal geleidelik analoë radiouitsendings in die langgolf-, mediumgolf- en kortgolfstandaard vervang. DRM behels naas radiodienste ook datadienste en amateurradio. Die nuut ontwikkelde DRM+ is 'n standaard wat ook vir frekwensises bo 30 MHz geskik is (insluitende FM-radio).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search